top of page
Orkney-hemde vir Esma.jpg
loader,gif
Dis nie net ’n t-hemp nie…
Dis ’n stukkie van jou storie.

In Mei 1988 is Orkney Snork Nie - die eerste Afrikaanse sitkom uitgesaai. Geskep deur Willie en Pieter Esterhuizen, het dit vinnig kultus status bereik — met 52 episodes en 2 films.

Met toestemming van Pieter en Willie bring ons nou die snaaksste sê-goed terug… op t-hemde.

👕 Top kwaliteit gekamde katoen
📍 Gedruk in Bellville, Kaapstad
🔒 Veilige aanlyn betalings
🚚 Landswye aflewering
📦 Op bestelling gemaak
db617cff-bcd6-4e95-a803-1bee7c161354.jpg

Gaan volg ons op Instagram.

  • Instagram
Orkney snork nie logo.
  • Facebook
bottom of page