top of page

01

Gaan na 

Dis waar alles gebeur...

02

Kies jou T-hemp of geskenkbewys.

Ons kan nie wag om al ons idees met jou te deel nie! Klik eenvoudig op die T-hemde waarvan jy die meeste hou. Daar is baie opsies!

03

Kies jou grootte.

Hierdie is belangrik!

Gebruik die tabel hieronder om seker te maak jou T-hemp sit nommerpas.

T-shirt size chart.

En vir die kids...

KIDDIES GROOTTES_edited.jpg

06

Raak opgewonde!

Ons bestel en druk weekliks T-hemde en laat dit dan veilig by jou aflewer.

  • Instagram
ORKNEY_edited_edited_edited.png
  • Facebook
bottom of page