top of page


?
Hoe word my t-hemp afgelewer?
Ons gebruik 'n betroubare koerier vir aflewering. Dit kos R99, maar as jy 2 of meer t-hemde koop, is aflewering GRATIS! Ons laai enige plek in Suid-Afrika af.
Hoe lank neem dit om my t-hemp te ontvang?
Ons druk weekliks en laat jou bestelling dan so spoedig moontlik by jou aflewer. Stuur vir ons 'n epos en dalk kan ons jou help!
Hoe goed is die kwaliteit van my t-hemp?
Jou t-hemp is van 160g gekamde katoen gemaak en voel heerlik op jou vel! Dit kan in die was gegooi word en sal sy vorm behou. (Ons WIT t-hemde is van 180g gekamde katoen!)
Wat as ek my t-hemp wil omruil?
Ons is 'n boetiek drukker en dra geen voorraad nie, so ons verkies om nie omruilings te doen nie. Jou t-hemp word spesifiek vir jou gedruk, so maak seker van jou grootte en kleurkombinasie. As jy regtig moet omruil, stuur dit terug in die oorspronklike verpakking (op jou koste) en betaal 'n R250 fooi. Probeer dit liefs vermy!
bottom of page